Li Wenliang

Li Wenliang 李文亮
Plakaat van Li Wenliang
Gebore12 Oktober 1986
Sterf7 Februarie 2020 (op 33)
Wuhan, Hubei, Volksrepubliek van China
Nasionaliteit
BeroepOogkundige
Bekend virFluitjieblaser van die Koronavirusepidemie van 2020

Li Wenliang (Chinees: 李文亮; pinyin: Lǐ Wénliàng; 12 Oktober 1986 - 7 Februarie 2020) was 'n Chinese oogarts by die Wuhan Sentraal-hospitaal, en een van die eerste mense wat 'n waarskuwing uitgereik het oor die uitbreek van die ernstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2, op 30 Desember 2019.[1][2] Op 3 Januarie 2020 het die polisie in Wuhan hom ontbied en hom vermaan omdat hy 'vals opmerkings op die internet gemaak het.'[1][3] Li het teruggekeer werk toe, maar later die virus opgedoen van 'n besmette pasiënt. Hy is op 7 Februarie 2020 aan die infeksie oorlede.[4][5]

  1. 1,0 1,1 Tan, Jianxing (31 Januarie 2020). "新冠肺炎"吹哨人"李文亮:真相最重要". Caixin. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2020. Besoek op 6 Februarie 2020.
  2. "武汉肺炎:一个敢于公开疫情的"吹哨人"李文亮". BBC Chinese (in Chinees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2020. Besoek op 6 Februarie 2020.
  3. "Coronavirus 'kills Chinese whistleblower doctor'" (in Engels). BBC News. 6 Februarie 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020. Besoek op 6 Februarie 2020.
  4. Zhou, Cissy (7 Februarie 2020). "Coronavirus: Whistleblower Dr Li Wenliang confirmed dead of the disease at 34, after hours of chaotic messaging from hospital". South China Morning Post (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 7 Februarie 2020.
  5. "武汉中心医院:李文亮经抢救无效去世" (in Chinees). Sina Corp. 7 Februarie 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2020. Besoek op 7 Februarie 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search